====== Informasie ====== IQUALIF is data skraping sagteware wat gebruik word om groot hoeveelhede publieke data insluitende adresse, foon nommers, en epos informasie vanaf geel en wit bladsy gidse te onttrek. IQUALIF het afsonderlike aflaaibare sagteware weergawes wat jou in staat stel om skraping op geel en wit bladsy gidse afsonderlik uit te voer. IQUALIF is beskikbaar in 16 internasionale tale vir sagteware gebruikers om toepassingsprogramme maklik in hulle moedertaal te loods. ====== Doel ====== IQUALIF se intensie is om egte Persone en Besighede te verskaf van kontak data vir navorsing, e-handel, verkope, en ander kommersiële doeleindes. Dit is 'n effektiewe manier om besigheidsvooruitsigte uit te brei op B2B en B2C vlakke. ====== Aflaai ====== Om 'n gratis proefweergawe van IQUALIF af te laai, klik op [[https://www.iqualif.com/en/yellow-data-pages-extractor-white-extract-people-business-download-scrapper]]. Soek vir jou land en kies die IQUALIF weergawe (persone of besighede). Klik op die ''Aflaai'' knoppie om die uitvoerbare lêer te kry. Jy kan die gelisensieerde weergawe direk aflaai deur te klik op [[https://www.iqualif.com/en/buy]]. Selekteer jou area en land. Kies jou voorkeur weergawe en klik ''Aflaai''. ---- ====== Installeer ====== =====Windows===== Nadat jy die sagteware afgelaai het vanaf die webtuiste, klik ''.exe'' installeerder om die opstelling te hardloop. Voltooi die installering stappe en kontrolleer jou lessenaarskerm vir 'n nuut geskepde IQUALIF ikoon. Dubbel klik die ikoon om die toepassingsprogram te loods. - Installeer die sagteware vanaf die afgelaaide .exe as 'n doodgewone windows toepassing. - Jy kan die sagteware hardloop vanaf jou lessenaarskerm. Indien jy verkies kan jy die video hier kyk: https://www.youtube.com/watch?v=jDT745KFcBY =====MAC===== Dubbel klik die ''.pkg'' lêer wat jy afgelaai het na jou Mac bedryfstelsel. Voltooi die installering en maak die Vinder toepassingsprogram oop. Spoor die toepassingslêer op en sleep jou IQUALIF na die toepassingslêer. Dubbel klik op die toepasssingsprogram om IQUALIF te begin. - Installeer die sagteware vanaf die afgelaaide .pkg as 'n doodgewone mac toepassing (indien 'n waarskuwing verskyn, regs-klik en klik op maak oop). - Jy kan die sagteware hardloop vanaf jou Toepassingslêer. =====Linux===== Ontrits die ''.zip'' wat jy afgelaai het na jou Linux. Navigeer na die onttrekde lêer. Installeer die pakket deur die bevelreël en maak gebruik van die bevel apt-get install ${packagename} Of unzip ${packagename}.zip sudo java -jar ${packagename}/l.jar Sien ook [[en:public#Troubleshooting|Troubleshooting]] ---- ====== Koppelvlak uitleg ====== - Lys Mode{{:en:list.png|}} - Soektog vordering{{:en:search_progress.png|}} - Blaaier Mode{{:en:browser_mode_-_iqualif.png|}} - Soektog vordering{{:en:search_progress.png|}} - Handleiding Mode{{:en:manual_mode_-_iqualif.png|}} - Soektog vordering{{:en:search_progress.png|}} - Voer in lêer (Import list){{:en:import_list_-_iqualif.png|}} - Soektog vordering{{:en:search_progress.png|}} ---- ====== Begin die soektog ====== IQUALIF laat jou kontakte soek deur sy hoof toepassingskoppelvlak. Jy kan die brongids selekteer vanaf die aftreklys om data in te samel vir persone of besighede en dan 'n soektog toepas van jou keuse {{ :choose_directory.png?nolink&400 |}} Daar is vyf modes van data uittreksel soektogte; Lys Soektog, Semi-Outo Soektog, Handleiding Soektog, Blaaier Soektog, en Soek met Ingevoerde lêer =====Lys Mode===== Lys mode soektog is effektief in die versameling van groot hoeveelhede kontakte met minimale hoeveelhede muisklikke. Om 'n soektog te begin in lys mode - Selekteer lys mode - Selekteer provinsie vanaf die mees linkerkantste venster - Selekteer jou gewenste Stad vanaf die middel venster - Na die seleksie van provinsie en stad selekteer die straat(strate) vanaf die regterkantse venster - Klik die Begin knoppie {{:button_start.png?nolink&16|}} van bo af om die data onttrekking te begin. Wanneer ookal 'n nuwe soektog begin word, sal die toepassingsprogram 'n op pop boodskap laat verskyn //“Voeg by Laaste Soektog?”//. Klik ''Ja'' indien jy data wil byvoeg by die vorige navraag oor resultate of klik ''Nee'' indien jy die nuwe soektog resultate wil behou in 'n aparte lêer. Jy kan die soektog proses kontrolleer in die laer ruit van die skerm. - Wanneer die soektog 'n 100% voltooid is, voer jou data uit deur te klik op die Voer uit Resultate knoppie{{:save_icon.png?nolink&20|}}. Uitvoer resultate kan gestoor word in .csv, .xls en .xlsx formate. Jy kan die soektog enige tyd onderbreuk deur te klik op die Onderbreuk knoppie{{:pause_icon.png?nolink&16|}} en dit later hervat {{ :list_mode.png?nolink&600 |}} =====Blaaier Mode===== Blaaier mode help om kontakte te soek direk vanaf geel/wit bladsy webtuistes. - Selekteer Blaaier mode - Tik jou navraag in die webtuiste soektog balkie en druk ''Voer in'' - Sodra die rekords gelaai is deur die webtuiste, klik op die {{:button_start.png?nolink&16|}} knoppie om die resultate in te voer in IQUALIF - Sodra die invoer voltooid is, klik op {{:save_icon.png?nolink&20|}} knoppie om die kontakte uit te voer na jou toestel {{ :browser_mode.png?nolink&600 |}} =====Semi-Outo Mode===== Semi-Outo soektogte soek kontak data van slegs 'n spesifieke straat. Om 'n semi-outo soektog te begin - Selekteer Semi-Outo mode - Selekteer provinsie vanaf die linkerkantste venster - Selekteer jou gewenste Stad vanaf die middel venster - Tik straat naam in die regterkantste venster - Begin die soektog - Voer data uit na jou toestel in die gewenste formaat {{ :semi_auto_mode.png?nolink&600 |}} =====Handleiding Mode===== Handleiding mode soektog laat toe dat toegang verkry word tot kontakte deur handmatig jou gewenste kriteria en area in te voeg - Selekteer Handleiding mode vanaf die lys - Om persoon data te onttrek voeg in Poskode, Stad, en Straat in die skerm met 'n voorafgekiesde wit bladsy opsie vanaf die gids. Vir besigheidsdata, voeg in Departement en Straatnaam op die skerm. - Klik op {{:button_start.png?nolink&16|}} knoppie om die soektog te begin. - Klik op die voeruit data opsie sodra die soektog voltooid is. {{ :manual_mode.png?nolink&600 |}} =====Vanaf Ingevoerde lêer===== Om die gids te soek met die ingevoerde lêer moet jy 'n .csv lêer hê met vereiste kolom name in die volgende formaat {{ :i-1.png?nolink&800 |}} Druk ''CTRL+I'' vanaf die sleutelbord of Gaan na die ''Lêer'' blad en selekteer ''Voer in Lêer'' vanaf die lys om die invoer lêer skerm oop te maak {{ :i-2.png?nolink&200 |}} Klik op die ''Blaaier'' knoppie op die invoer skerm om jou CSV lêer te kies vanaf die toestel. Selekteer jou lêer en klik ''Maak oop'' {{ :i-3.png?nolink&800 |}} Die voer in lêer nutsprogram sal jou kolomme populeer in die rooster soos getoon hier onder {{ :i-4.png?nolink&400 |}} Pas lêer kolomme met tabel kolomme en klik ''Begin''. Met suksesvolle invoer, sal 'n op pop boodskap verskyn //“Invoer is klaar”// {{ :i-5.png?nolink&300 |}} Klik op {{:button_start.png?nolink&16|}} knoppie vanaf die boonste kieslys. 'n Op pop boodskap sal verskyn wat sal vra of jy 'n nuwe soektog wil begin {{ :i-6.png?nolink&600 |}} Klik die ''Nuwe soektog vanaf lêer'' opsie. Die toepassing sal die soektog begin met ingevoerde kolomme. Wag tot die soektog 100% voltooid is en voer dan jou data uit in die gewenste formaat ---- ====== Lisensie ====== Lisensie skerm verskaf besonderhede oor die huidige aktiveringsstatus van jou produk Om oop te maak, bo-aan die skerm, klik op die kieslys ''?>Lisensie''. Klik op die koop knoppie om toegang te kry tot die aanlyn vorm, wat jou sal toelaat om jou produk funksies te kies en voeg in die noodsaaklike faktuur informasie. Hierdie is 'n video wat verduidelik hoe om te kontrolleer watter weergawe van die sagteware jy hardloop: https://www.youtube.com/watch?v=gAGNEdbKS5Y ===== Aktiveer 'n gratis proeflopie ===== Na installering van die proefweergawe, gaan na die lisensie blad in die ? kieslys en klik op Aktiveer 3-dag Proeflopie verniet. Klik ''OK''. 'n Op pop boodskap sal verskyn wat sal toon //“Produk is geaktiveer”// {{ :wiki:trial_activation.png?600 |}} ===== Aktiveer 'n Lisensie ===== Jy kan die lisensie aktiveringssleutel kry deur die sagteware te koop vanaf 'n toepassingsprogram of deur die webtuiste [[https://www.IQUALIF.com/en]] te besoek. Klik op {{:buy.png?nolink&20|}} knoppie om die produk direk vanaf die toepassingsprogram te koop Om die lisensie te aktiveer maak oop die lisensie skerm vanaf die ''?'' kieslys ''Lisensie''. Selekteer die ''Aktiveer 'n lisensie'' opsie en voeg in jou lisensie Sleutel. Om vinniger te gaan, raai ons aan om die lisensie te kopieër-plak, kopieër die lisensie insluitende die ''-'', klik in die eerste reghoek en plak deur CTRL+V te druk Klik ''OK'' om die aktivering te voltooi. 'n Op pop boodskap sal verskyn met suksesvolle aktivering {{ :activate_message.png?nolink&300 |}} ===== Verkry 'n Lisensie ===== Jy kan 'n IQUALIF lisensie kry deur die sagteware te koop vanaf die webtuiste of deur te klik op {{:buy.png?nolink&25|}}vanaf die toepassingsprogram Selekteer die produk en voeg dit by jou inkopiemandjie. Gaan voort na teken uit om jou algemene inligting en kaart besonderhede te verskaf. Jy sal jou lisensie aktiveringssleutel ontvang deur epos binne een uur van die bevestiging van bestelling. Betaling kan aanlyn gedoen word deur die webtuiste, Debiet/Krediet Kaart, Bitcoin, en PayPal. Vir Bank Oorplasing betalings, kontak ons verkoopsdepartement deur die aanlyn kontak vorm om verdere inligting te verkry. ---- ====== Vordering ====== Hierdie is 'n vorderingsbalkie wat die status van die huidige soektog aandui - Bladsye links: toon die nommer van die hoofsoektog in die ry (b.v. restaurant in Ontario) - Opvolgende bladsye links: toon hoeveel opvolgende bladsye in die ry is (b.v. restaurant in Ontario word vertoon op 7 bladsye) - Besonderhede bladsye links: toon hoeveel bladsye met kontak besonderhede daar is wat volledige inligting bevat (b.v. profiel bladsy) {{ :en:wiki_example.png?nolink&600 |}} ---- ====== Instellings ====== Om oop te maak, aan die bokant van die skerm, klik op die kieslys ''Lêer>Instellings'' =====Taal===== Hierdie instelling laat jou toe om IQUALIF te vertaal in een van die beskikbare tale vanaf die aftreklys. IQUALIF kan vertaal word in 14 tale insluitende Frans, Nederlands, Spaans, Italiaans, Arabies, Portugees,Turks, Hindi, Koreaans en Japannees. =====Voer uit meer besonderhede===== Hierdie instelling laat jou toe om meer inligting te verkry, vanaf die besonderhede bladsy van die besigheid. Wanneer gedeaktiveer, sal die soektog vinniger wees =====Onttrek meer pos data===== Hierdie instelling((Slegs Geel weergawe)) laat selektering toe indien jy verkies om eposse ook te soek. Wanneer gedeaktiveer, sal die soektog vinniger wees =====Skrap Duplikaat===== Hierdie instelling sal kontrolleer vir duplikaat rekords met dieselfde foon nommers en sal herhaalde data skrap vanaf die uitgevoerde resultate =====Versteek Professionele rekords===== Jy kan die ''Versteek''((Slegs Wit weergawes)) kiesboks aktiveer om professionele rekords te elimineer vanaf elke soektog. Hierdie instelling sal van toepassing wees op beide geel en wit bladsy soektogte =====Gevorderde===== =====Dateer instellings op===== Jy kan die frekwensie van automatiese databasis opdaterings stel in die seksie. Selekteer 1 dag, 2 dae, 7 dae, of 30 dae vanaf die lys of klik op ''Kontrolleer vir Opdaterings'' om op te dateer wanneer dit gerieflik is {{ :updates.png?nolink&400 |}} =====Handmatige Opdatering===== Hierdie video sal vir jou wys hoe om jou sagteware handmatig op te dateer: https://www.youtube.com/watch?v=X1Vlcpm2RYE&t=10s =====Voer uit na Bediener Instellings===== Jy kan jou soektog data uitvoer na 'n bediender deur bediener getuigskrifte in te voeg in die seksie. Voer in MySQL databasis konneksie besonderhede - Gasheer IP - Databasis - Gebruiker - Wagwoord Klik op die ''Toets'' knoppie om te kontrolleer of die konneksie gestig is. Jy sal die volgende foutiewe boodskap ontvang indien die konneksie nie gestig is nie {{ :server_connection_error.png?nolink&600 |}} =====Bediener Mode (Meester/Slaaf)===== Jy kan jou toepassing hardloop in die bediener mode en 'n meester-slaaf konneksie stig met enige ander masjien vir die uitvoer van soektog funksies. Om een so konneksie te skep, voeg in Wagwoord en Poort van slaaf masjien. Die instelling benodig 'n herbegin op elke ''AAN'' en ''AF'' =====Aktiveer IP verduistering===== Jy mag verlang om jou IP adres te verduister as gevolg van globale privaatheid regulasies of blokkering. Om die instelling te implimenteer klik op die Snuffel knoppie om 'n .csv volmagtigde lys in te voer. Die gevolmagtigde lys moet in die volgende formaat wees 10.0.0.1:3126 of socks;10.0.0.1:3126;user;pass Klik die ''Merk om te Aktiveer'' kiesboks om IP te verduister ---- ====== Paneelbord ====== Om oop te maak, aan die bokant van die skerm, klik op die kieslys ''Lêer>Paneelbord'' Paneelbord skerm help om twee parallel afsonderlike soektogte op verskeie masjiene gelyktydig te begin. Jy kan die vordering van jou soektogte monitor vanaf een masjien. Om 'n nuwe Masjien by te voeg, voer in IP adres, Poort adres, Wagwoord en klik ''Voeg by''. Jy kan verskeie masjiene kies om data gelyktydig te skrap of herlaai. ---- ====== Oor ====== Om oop te maak, aan die bokant van die skerm, klik op die kieslys ''?>Oor'' Oor skerm verskaf informasie oor IQUALIF se weergawe naam, vrylating nommer sisteem, jou sisteem se OS besonderhede, en IQUALIF se spesifikasies (Spoed/Bladsy per uur/Kontakte per uur) IQUALIF Kanada 41 Wit v 1.098.99.151 Windows 8.1 (x86,32)(1/155/178) ---- ====== Verwyder ====== =====Windows===== Gaan na die Beheer paneel en klik op ''Verwyder 'n Program of Funksie''. Vind IQUALIF en regs-klik om die toepassing te verwyder Indien jy verkies kan jy 'n video hier kyk: https://www.youtube.com/watch?v=kopC_PiYSRs&t=6s ====Handmatige Verwydering==== Hierdie video sal vir jou wys hoe om handmatig die sagteware te verwyder: https://www.youtube.com/watch?v=qaHDn_RdmRE =====MAC===== - Sleep die toepassing vanaf jou Toepassingsvouer na die asblik vouer en verwyder die toepassing - Skrap die toepassing sisteem lêers: - Maak oop Vinder - Aan die bokant van die skerm, klik op die kieslys Gaan - Klik op die 'Huis' ikoon - Maak oop die 'Toepassing Data' vouer - Skuif die IQUALIF vouers na die asblik =====Linux===== //Deur Sagteware Bestuurder// - Maak oop Ubuntu Sagteware bestuurder. - Klik die ''Geinstalleer'' Blad en soek vir jou geinstalleerde toepassing - Klik die Verwyder knoppie reg langs jou toepassing. 'n Op pop boodskap sal verskyn //“Is jy seker dat jy IQUALIF wil verwyder?”//. Klik ''Verwyder''. //Deur Bevelreël// Om IQUALIF te verwyder, skryf die “apt-get” bevel in die bevelreël sudo apt-get --purge remove IQUALIF ---- ====== Probleemoplossing ====== Indien jy die probleem ondervind terwyl jy die toepassing begin, volg die stappe en probeer om die toepassing oor te laat begin ===== Probleemoplossing Installeer ===== Moontlike probleem: * Ek kan nie installeer nie * Rekenaar herlaai tydens installering, oplossing is om weer te installeer * Sagteware maak nie oop na installering nie ====Windows==== - Dubbel klik ''.exe'' op afgelaaide uitvoerbare IQUALIF nadat jy die sagteware afgelaai het vanaf die webtuiste. Die installeerder maak oop en die Welkom skerm verskyn. - Klik Volgende om voort te gaan. - Lisensie Ooreenkoms skerm verskyn. Aanvaar en Klik Volgende om voort te gaan. - Installering Vouer skerm verskyn. Klik Volgende om voort te gaan. - Die sagteware installeer, en die installasie suksesvol skerm verskyn. - Klik Klaar. - Op jou Lessenaarskerm, dubbel klik die ikoon om die toepassing te loods. ====MAC==== - Regs-klik die ''.pkg'' lêer wat jy afgelaai het na jou Mac operatering stelsel en klik op Maak oop. Die installeerder maak oop en die Welkom skerm verskyn. - Klik Volgende om voort te gaan. - Lisensie Ooreenkoms skerm verskyn. Aanvaar en Klik Volgende om voort te gaan. - Installasie Vouer skerm verskyn. Klik Volgende om voort te gaan. - Die sagteware installeer, en die installasie suksesvol skerm verskyn. - Klik Klaar. - Spoor die toepassing vouer op en sleep jou IQUALIF na die toepassing vouer. Dubbel klik op die toepassing om IQUALIF te begin. - Jy kan sagteware hardloop vanaf jou Toepassingsvouer. ==== Linux ==== * Kontrolleer [[https://tecadmin.net/install-oracle-java-11-lts-on-centos/|this link]]. Werk op Java 8 met gewysigde paaie gevolglik. * Hardloop soos die (kontrolleer jou java weergawe) voor die hardloop van sagteware (of maak veranderinge aan die ''omgewing'' lêer van jou verspreiding):export JAVA_HOME=/usr/java/jre1.8.0_221-amd64/ export PATH=$PATH:/usr/java/jre1.8.0_221-amd64/bin * Pak dit uit deur GGK of bevelreël * Bevelreël (installeer "IQUALIF Kanada 41 Wit" as 'n voorbeeld): - Maak nuwe gids:mkdir -p "$HOME/Application Data/IQUALIF Canada 41 White" && cd "$_" * Jy MOET die gids skep binne "$HOME/Toepassing Data", of jy sal foute kry en die sagteware sal nie hardloop nie. - Kopieër die afgelaaide argief na dit:cp "/path/to/IQUALIF Canada 41 White.zip" . - Pak dit uit:unzip "IQUALIF Canada 41 White.zip" - Verwyder argief:rm "IQUALIF Canada 41 White.zip" ===== Maak oop Probleemoplossing ===== ==== Windows ==== - Regs klik op die IQUALIF kortpad geleë op die lessenaarskerm - Selekteer ''Maak oop met'' en soek vir geinstalleerde Java - Selekteer Java en Merk ''gebruik altyd die toepassing om oop te maak .jar lêers'' - Klik ''Ok'' - Her-begin die toepassing om te kontrolleer of die probleem reg gemaak is Indien jy nie Java kon vind op die lys van geinstalleerde programme nie, is dit heelmoontlik omdat Java nie geinstalleer was met jou toepassing installasie nie. Probeer om dit te installeer deur die volgende proses - Gaan na C drywer en maak oop Program Lêers (x86) - Selekteer IQUALIF vouer - Soek vir ''jre-8u31-windows-i586.exe'' opstel lêer en dubbel klik om dit te installeer - Voltooi die installering stappe - Her-begin IQUALIF toepassing om te kontrolleer of die probleem op gelos is ==== MAC ===== - Maak oop die Vinder Toepassing - Klik op die ''Gaan'' kieslys aan die bokant van die skerm en selekteer ''Huis'' - Maak oop die Toepassing data en dan die IQUALIF vouer - Maak oop ''l.jar'' lêer om die toepassing te begin ---- ====== Foutiewe Boodskap ====== ^ Fout ^ Verduideliking ^ | Ongeldige Bediener Reaksie, probeer asseblief weer of kontak ons vir verdere besonderhede | Ongeldige Bediener Reaksie kom voor af en toe met program aanvang, aktivering van proef weergawe/lisensie, of herlaai lys van kontakte. Moontlike Regstellings vir die fout is: Probeer om die program te herinstalleer, Kontrolleer vir sagteware opdaterings, Wag vir die bediener om weer beskikbaar te word | | Geen data ontvang, Ongeldige bediener reaksie, probeer asseblief weer of kontak ons vir verdere besonderhede | ::: | |Leë reaksie, Ongeldige bediener reaksie, kontak ons asseblief vir verdere besonderhede | :::| |Interne Bediener Fout, Ongeldige bediener reaksie, herlaai asseblief die lys of kontak ons vir verdere besonderhede |:::| | Geen data waarskuwing, Ongeldige bediener reaksie, herlaai asseblief die lys of kontak ons vir verdere besonderhede | :::| | Fout, probeer asseblief weer of her-begin IQUALIF, kontak ons vir meer besonderhede | Die fout kom voor wanneer die toepassing nie in staat is om normaal te begin nie. Her-begin toepassing om te kontrolleer of die probleem opgelos is | | Fout op die program loods, Her-begin IQUALIF asseblief of kontak ons vir meer besonderhede | Die fout kom voor wanneer die sisteem nie in staat is om normaal te begin nie. Her-begin toepassing om te kontrolleer of die probleem opgelos is | | Fout, kan nie die instelling stoor nie, kontak ons asseblief vir meer besonderhede | Die fout kom voor wanneer die sisteem nie in staat is om gebruiker instellings outomaties te stoor nie. Her-begin toepassing om te kontrolleer of die probleem opgelos is | |Lisensie alreeds geaktiveer, kontak ons asseblief om te her-aktiveer of kry een by www.iqualif.com|Die fout kom voor wanneer jy 'n toepassing probeer her-aktiveer wat alreeds geaktiveer is | |3 dag Proeflopie het verval. Kry asseblief 'n lisensie by www.iqualif.com of kontak ons om IQUALIF aan hou te gebruik |Die fout kom voor wanneer jy die toepassing probeer gebruik na jou 3-dag proeflopie verval het | |Lisensie het verval, kontak ons asseblief om te her-aktiveer of kry een by www.iqualif.com |Die fout kom voor wanneer jy die toepassing probeer gebruik nadat jou IQUALIF lisensie verval het | |Kan nie taal module laai nie, laai standaard taal, her-begin IQUALIF asseblief of kontak ons om dit reg te maak |Die fout kom voor wanneer 'n toepassing faal om taal te laai. Her-begin die toepassing om te kontrolleer of die probleem opgelos is | |Kan nie instellings laai nie, laai standaard instellings, her-begin IQUALIF asseblief of kontak ons om dit reg te maak |Die fout kom voor wanneer 'n toepassing faal om die instellings skerm te laai. Her-begin die toepassing om te kontrolleer of die probleem opgelos is | |Kan nie blaaier vertoon nie, stel ons in kennis by www.iqualif.com of kontak ons vir meer besonderhede |Die fout kom voor wanneer 'n toepassing faal om die blaaier te laai in Blaaier Mode Soektog | |epos nie gestuur nie, kontrolleer asseblief die opstelling of kontak ons vir meer besonderhede |Die fout kom voor wanneer 'n toepassing faal om 'n epos te stuur deur die Kontak Ons skerm. Kontrolleer epos opstellings van jou sisteem en probeer weer | |Weergawe beperk tot 50 kontakte, aktiveer die gratis proef weergawe, of kry 'n lisensie by www.iqualif.com om die vol weergawe van IQUALIF te gebruik |Die fout kom voor wanneer jy probeer kontakte soek na jou proef weergawe verval het. Die toepassing laat jou toe om resultate van slegs 50 kontakte te verkry. Koop die sagteware aan om die probleem reg te maak | |Invoer gefaal, konsulteer asseblief die hulp of kontak ons vir meer besonderhede Nie-ondersteunde formaat, kontak asseblief ondersteuning by contact@iqualif.com |Die fout kom voor wanneer jy 'n lêer formaat probeer oplaai wat nie geondersteun is deur die toepassing nie. Lêer formaat vir soektog met ingevoerde lêer is ''poskode;stede;strate''. Lêer formaat vir IP verduistering is ''10.0.0.1:3126 of socks;10.0.0.1:3126;user;pass''| ---- ===== Kortpad ===== - CTRL+0 : Gebruik standaard gedrag - CTRL+1 : Probeer om bediener 1 te gebruik - CTRL+2 : Probeer om bediener 2 te gebruik - CTRL+3 : Probeer om bediener 3 te gebruik - CTRL+F : Vinnige soektog - CTRL+I : Voer in 'n lys van areas of katagorieë vanaf 'n lêer - CTRL+P : Teen mode - CTRL+Q : Laat vaar sagteware - CTRL+R : Herstel soektog - CTRL+S : Stoor resultaat na excel of csv - CTRL+V : Herstel sagteware spoed ---- ====== Excel handleiding ====== ===== Filtreer rekords ===== Om rekords te skrap gebasseer op spesifieke waardes in die excel sigblad, maak oop die werkblad en volg die lineêre stappe soos geïllustreer hieronder ==== Stap 1 ==== Selekteer die kop ry en klik op die ‘Filters’ opsie in **//Filters en Data//** Blad. __Jy kan kortpad sleutels gebruik **//Ctrl+Shift+L//** om die filter direk toe te pas of te verwyder.__ {{ :en:excel_tut_select_filter.png?nolink&600 |}} 'n Aftreklys {{:en:dropdown.png?20|}} sal verskyn as 'n afwaarts wysende driehoek ikoon regs bo aan die sel. Dit sal jou in staat stel om rekords te vind en selekteer gebaseer op jou soektog kriteria. Jy kan verskeie werkings uitvoer soos kondisionele formatering, skrapering, of geformuleerde berekeninge op gefiltreerde data. {{ :en:excel_tut_header_row.png?nolink&600 |}} ==== Stap 2 ==== Klik die filter ikoon op die teiken kolom. 'n Op pop boodskap sal verskyn. Selekteer 'n relevante waarde vanaf die lys (in die geval, is dit ‘ILLE ROUSSE’) en Klik ‘Ok’. __Vir groot datastelle, word dit voorgestel om ‘Selekteer Alles’ te ontmerk en die waarde in die Soektog balkie te tik om die benodiging van 'n handmatige soektog te elimineer vanaf die lys.__ {{ :en:excel_tut_uncheck_select_all.png?nolink&600 |}} Om te filtreer deur die soektog balkie, tik die teks in die soek veld en klik ‘OK’ {{ :en:excel_tut_select_relavant_records.png?nolink&600 |}} Alle relevante rekords sal uitgevoer word vanaf die data, soos getoon hieronder {{ :en:excel_tut_view_of_filtered_results.png?nolink&600 |}} ==== Stap 3 ==== Selekteer rye deur die eerste rekord te klik en sleep dit na die einde van die blad. Die geselekteerde rekords sal uitgelig word in grys soos getoon hieronder. Regs klik op seleksie en klik **//Skrap Rye//** vanaf die op pop. __Alternatiewe sleutels om rye te skrap is Ctrl- .__ Alle geselekteerde rye sal suksesvol geskrap word vanaf die data. {{ :en:excel_tut_delete_rows.png?nolink&600 |}} Na Skrapering, gebruik //**Ctrl+shift+L**// om filters te verwyder.